Deel

Suikerrietboere vrees verlies van byna R1 mjd. as beurtkrag op hoë fases bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suikerrietboere waarsku hulle kan verliese van tot R1 miljard ly weens voortdurende beurtkrag. (Foto ter illustrasie.)  Foto: Pixabay
Suikerrietboere waarsku hulle kan verliese van tot R1 miljard ly weens voortdurende beurtkrag. (Foto ter illustrasie.) Foto: Pixabay

Beurtkrag gaan suikerrietboere na verwagting in 2023 baie na aan R1 miljard kos.

Die Suikerrietkwekersvereniging van Suid-Afrika doen daarom ’n beroep op die regering om dringende stappe te doen wat op kort termyn die impak van beurtkrag sal versag terwyl langtermynoplossings sloer.

Volgens Andrew Russell, voorsitter van die vereniging, dra beurtkrag tot bestaande probleme in die bedryf by. Dit sluit in dat die land se grootste suikerprodusent, Tongaat Hulett, in sakeredding is, en die impak van die suikerbelasting op suikerverbruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.07
+1.3%
Rand - Pond
22.27
+0.8%
Rand - Euro
19.70
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
987.14
+0.2%
Palladium
1,436.81
-0.4%
Goud
1,994.30
+1.2%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos