Suiwelboere kan dalk in 2020 meer vir melk kry

akkreditasie
Melkboere kan in 2020 beter pryse vir hul melk kry, maar dit kan vyf maande later weer omswaai, waarsku die MPO. Foto: Jan Gerber
Melkboere kan in 2020 beter pryse vir hul melk kry, maar dit kan vyf maande later weer omswaai, waarsku die MPO. Foto: Jan Gerber

Die waarskynlikheid dat produsentepryse van melk vroeg in 2020 sal styg is groot – maar dit is ook ’n tweesnydende swaard, sê Bertus van Heerden, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO).

Sodra die produsenteprysindeks vinniger styg as die verwerker- en die kleinhandelprysindekse, groei onverwerkte melkproduksie vinniger as wat die mark teen daardie prysvlakke kan absorbeer.

“Die resultaat is 'n diep sny in die produsenteprys vyf maande later. Dit is hier waar die risiko van 'n tweesnydende swaard materialiseer. As produsentepryse vinniger styg as die ander rolspelers wat stroomaf in die waardeketting is, is die risiko vir wye swaaie in die produsenteprys groot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.06
-0.1%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,147.50
-0.2%
Platinum
936.53
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos