Sukkelende suikerbedryf soek staatshulp vir biobrandstofplanne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se grootste suikerrietplantasies is in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Dié bedryf gee werk aan ongeveer 85 000 mense. Foto: Sasa
Suid-Afrika se grootste suikerrietplantasies is in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Dié bedryf gee werk aan ongeveer 85 000 mense. Foto: Sasa

Die sukkelende suikerbedryf wil inspring en biobrandstof van suiker vervaardig, maar dié plan het regeringshulp nodig.

“Biobrandstof is een van die strome van inkomste wat die suikerbedryf kan help,” sê Trix Trikam, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV).

Die SASV se plan volg op die departement van minerale en energie se goedkeuring verlede jaar vir die gebruik van suikerriet om biobrandstof mee te maak. ’n Subsidie van die staat sal daarom baie help om meer as ’n derde van die suikerbedryf se jaarlikse uitset in biobrandstof om te skakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos