Swaar somerreën kan lei tot vloede, misoeste of uitsonderlike oeste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere is hard aan die werk by die ekspo vir swart boere wat in Maart in Johannesburg gehou is. Die verwagte swaar reën kan gewasse beskadig. Foto: Gallo Images
Boere is hard aan die werk by die ekspo vir swart boere wat in Maart in Johannesburg gehou is. Die verwagte swaar reën kan gewasse beskadig. Foto: Gallo Images

’n Algehele misoes, verlies en vloede of ’n uitsonderlike oplewing – dit is die uiteenlopende gevolge wat die voorspelde bogemiddelde somerreën op boere kan hê.

Nasionale voedselsekerheid sal waarskynlik nie bedreig word nie, maar infrastruktuur en plaaslike ekonomieë wat om die landbou wentel, kan wel in die slag bly, sê Andrea Campher, risiko- en rampbestuurder van Agri SA, oor die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se voorspelling van die bogemiddelde reënval wat aan die einde van die lente landwyd kan begin.

Luidens die SAWD se vooruitskouing vir Augustus tot Desember sal hierdie bogemiddelde reënval nie ’n geweldige invloed op droogtegebiede soos die Oos-Kaap hê nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.93
+0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.11
+0.4%
Silwer
18.96
+0.7%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,049
+0.2%
Alle aandele
63,410
+0.2%
Hulpbronne 10
59,548
-0.4%
Industriële 25
76,945
+0.2%
Finansiële 15
13,842
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos