Twee ou mededingers tree aan

akkreditasie
In Nieu-Seeland: Erica Crawford, Nieu-Seelandse wynprodusent en wynpersoonlikheid en die eienaar van Loveblock Wines. Foto’s: VERSKAF
In Nieu-Seeland: Erica Crawford, Nieu-Seelandse wynprodusent en wynpersoonlikheid en die eienaar van Loveblock Wines. Foto’s: VERSKAF

Die twee deel egter meer as ’n frenetiese passie vir rugby en ander sportsoorte. Boerdery en landbou maak ’n vername deel uit van hul onderskeie ekonomieë, en die verknogtheid aan grond is in die twee lande se psiges ingebrand. Die twee lande is ook uiters bedrywige wyn-nasies.

Hoewel die Kaapse wynbedryf byna 200 jaar oud was toe die Kiwi’s hul eerste wingerdstokke daar doer onder in die grond gesteek het, het Nieu-Seeland ontwikkel tot een van die wêreld se mees dinamies wynbedrywe.

Dit is als te danke aan sy fokus op sauvignon blanc: uit die 40 000 ha onder wingerd, beslaan 72% van die land se wynproduksie die maak van hierdie gewilde witwyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos