Tyd raak min om nog in te skryf vir Jongwynskou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wynprodusente kan nog tot 8 Julie vir die SA Jongwynskou inskryf. Foto: VERSKAF
Wynprodusente kan nog tot 8 Julie vir die SA Jongwynskou inskryf. Foto: VERSKAF

Wynmakers wat nog vir die SA Jongwynskou wil inskryf moet wikkel – die spertyd vir direkte inskrywings by die skoukantoor in die Paarl sluit op 8 Julie.

Die Jongwynskou is ’n kompetisie vir wyne wat in dieselfde jaar gemaak is, en is een van die oudste wynkompetisies ter wêreld. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging georganiseer.

Die beoordeling word van 25 tot 29 Julie by Nederburg in die Paarl gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.94
-0.3%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos