Vir Daniël is boerdery ’n passie

akkreditasie
Daniël Opperman is TLU SA se Jongboer van die Jaar.
Daniël Opperman is TLU SA se Jongboer van die Jaar.

Om maar slegs vyf jaar te boer en boonop met jou eerste inskrywing as TLU SA se Jongboer van die Jaar aangewys te word, is ’n veer in enige boer se hoed.

Daniël Opperman van Mookgophong (Naboomspruit) is onlangs by die jaarlikse kongres van TLU SA as die wenner van vanjaar se kompetisie gekroon.

Volgens Opperman het hy besluit om vir die Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf om hom deur ’n moeilike tyd te dra. “Dit was iets lekker wat ek kon doen in ’n tyd wat nogal moeilik en uitdagend was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos