Vleis is vleis! Basta met vleislose produkte wat na vleis verwys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie: Verpakking soos hierbo van plantgebaseerde kosprodukte wat na “vleis” verwys, mag dalk binnekort nie meer in Suid-Afrika verkoop word nie. Foto: Unsplash
Ter illustrasie: Verpakking soos hierbo van plantgebaseerde kosprodukte wat na “vleis” verwys, mag dalk binnekort nie meer in Suid-Afrika verkoop word nie. Foto: Unsplash

As ’n hamburgerfrikkadel geen vleis bevat nie, mag dit ook nie meer “hamburger” óf “frikkadel” in sy naam of beskrywing hê nie

Dit is volgens die jongste inligting afkomstig van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Die departement het besluit om ’n stokkie te steek voor die gebruik van name, begrippe en beskrywings wat algemeen geassosieer word met verwerkte vleisprodukte soos biltong, maar wat die afgelope jare ook vir vleislose produkte ingespan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.36
-1.0%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.71
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,783.67
-1.0%
Silwer
20.47
-1.7%
Palladium
2,199.00
-1.3%
Platinum
945.26
-2.2%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,173
+0.3%
Alle aandele
70,890
+0.2%
Hulpbronne 10
64,060
+0.0%
Industriële 25
86,780
+0.2%
Finansiële 15
16,148
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos