Vleisboere bang uitvoer word geraak deur dié siekte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, praat Donderdag op Vrystaat Landbou se jaarkongres in Bloemfontein.  Foto: Mlungisi Louw
Prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, praat Donderdag op Vrystaat Landbou se jaarkongres in Bloemfontein. Foto: Mlungisi Louw

Boere is bekommerd dat die uitbreking van bek-en-klouseer in die land vleisuitvoer kan raak en selfs tot stilstand kan dwing. Dit kan tot ’n oormaat vleis in die land lei.

Prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, sê boere produseer ’n surplus voedsel en uitvoer is ’n belangrike bron van inkomste.

Netwerk24 het met Willemse gepraat by Vrystaat Landbou (VL) se jaarkongres in Bloemfontein, waar hy ’n spreker was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos