Voëlgriep: Duisende voëls op Dyer-eiland besmet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kormorante-kolonies aan die Weskus en Overberg is veral swaar getref deur die onlangse uitbreking van voëlgriep wat tot vrektes en siektes onder wilde voëls gelei het.  Foto: Unsplash
Kormorante-kolonies aan die Weskus en Overberg is veral swaar getref deur die onlangse uitbreking van voëlgriep wat tot vrektes en siektes onder wilde voëls gelei het. Foto: Unsplash

Donderdag is 1 595 dooie voëls op Dyer-eiland naby Gansbaai gevind nadat voëlgriep waarskynlik onder wilde watervoëls langs die Kaapse Weskus en Overberg-distrik uitgebreek het.

As deel van sy pogings om die uitbreking te beheer, kry die Wes-Kaapse regering ’n plek gereed om karkasse te verbrand.

Anton Bredell, LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê dis noodsaaklik om die karkasse en siek voëls so vinnig as moontlik te verwyder sodat die virus nie na ander dele van die provinsie versprei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,788.60
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,855.71
+0.1%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,210
-0.5%
Alle aandele
72,641
-0.4%
Hulpbronne 10
69,214
-1.3%
Industriële 25
95,957
-0.1%
Finansiële 15
14,237
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos