Voëlgriep eis steeds honderde duikers, maar daar is hoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Trekduikers wat op Dyer-eiland broei, is die afgelope maand by die duisende uitgewis deur voëlgriep.
Trekduikers wat op Dyer-eiland broei, is die afgelope maand by die duisende uitgewis deur voëlgriep.

Die Wes-Kaapse regering is optimisties dat die voëlgriep-epidemie onder wilde voëls in dié provinsie in bedwang kom.

Die aantal dooie voëls is nog gemiddeld 400 per dag, maar dis amper die helfte van die 700 per dag wat ’n paar weke gelede aangemeld is.

“Dis nog nie wonderlik nie, maar ons is dankbaar vir enige verbetering,” sê Anton Bredell, Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-1.1%
Rand - Pond
20.76
-0.5%
Rand - Euro
17.28
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.55
-1.4%
Silwer
22.65
-3.7%
Palladium
2,374.00
+1.7%
Platinum
1,022.00
-1.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos