Volstruise:Grotes in bedryf se laaste pleidooi

akkreditasie
Die aanvraag na volstruisvleis het internasionaal aansienlik afgeneem met die uitbreek van voëlgriep.
Die aanvraag na volstruisvleis het internasionaal aansienlik afgeneem met die uitbreek van voëlgriep.

Twee reuse in die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf sal môre hul laaste betoë voor die Mededingingstribunaal voer in ’n poging om ’n samesmelting wat vroeër afgekeur is, te verwesenlik.

Die Mededingingskommissie het in Desember 2018 Klein Karoo International (KKI) en Mosstrich verbied om kragte saam te snoer omdat die liggaam meen dit kan ’n monopolie in die mark vir volstruisprodukte skep.

Die Mededingingskommissie het die afgelope week in ’n verklaring gesê die beoogde samesmelting sal mededinging tussen die twee maatskappye uitskakel, wat weer sal veroorsaak dat die nuutgevormde maatskappy totale beheer sal hê oor die verskaffing van volstruisprodukte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 184/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.08
+0.5%
Rand - Pond
19.94
-0.2%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,826.09
+0.1%
Silwer
21.63
+0.1%
Palladium
2,006.02
-1.1%
Platinum
943.79
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,210
+1.1%
Alle aandele
69,990
+1.1%
Hulpbronne 10
72,369
+0.7%
Industriële 25
78,264
+1.5%
Finansiële 15
16,078
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos