Wildsvleis dalk op meer winkelrakke as dié plan slaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gemsbokke in die Kalahari word saam met ander wild in onder meer die Kalahari gejag. Foto: Anena Burger
Gemsbokke in die Kalahari word saam met ander wild in onder meer die Kalahari gejag. Foto: Anena Burger

Die kabinet het ’n konsepplan goedgekeur waardeur die wildsvleisbedryf uitgebrei en sy waarde verder ontgin kan word.

Dié strategiese konsepplan, genaamd Wildsvleisstrategie, het verlede week die groen lig gekry. Benewens planne om die bedryf uit te brei, wil dit ook die bedryf transformeer en formaliseer sodat dit op maatskaplike vlak ook waarde kan toevoeg.

As die plan slaag, kan dit help met voedselsekerheid, volgens Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.78
+0.2%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,781.36
+0.1%
Silwer
20.23
-0.2%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
936.50
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos