Wingerdboukundige gaan nou ook Wynmeester word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Erna Blancquaert (regs), van Suid-Afrika, saam met die Amerikaner Angela Scott. Albei is ontvangers van die Golden Vines Diversity-beurse.Foto: LIQUID ICONS
Dr. Erna Blancquaert (regs), van Suid-Afrika, saam met die Amerikaner Angela Scott. Albei is ontvangers van die Golden Vines Diversity-beurse.Foto: LIQUID ICONS

Die beurs, wat 55 000 Britse pond beloop, stel dr. Erna Blancquaert in staat om die gerekende internasionale Wynmeester-program (MW) aan die Institute of Masters of Wine in die Verenigde Koninkryk te volg, lui ’n verklaring wat deur die universiteit uitgereik is.

Die ontvangers is aangekondig by die Golden Vines-toekenningsgeleentheid en dinee op 7 Oktober by Annabel’s Private Members Club in Londen.

Blancquaert is verbonde aan die US-departement wingerd- en wynkunde en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Druif- en Wynnavorsing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos