Winkelgroepe boelie ons, sê melkboere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Melk word hoofsaaklik in die winter ingevoer wanneer tekorte plaaslik ontstaan, sê winkelgroepe. Foto: Pixabay
Melk word hoofsaaklik in die winter ingevoer wanneer tekorte plaaslik ontstaan, sê winkelgroepe. Foto: Pixabay

Suid-Afrikaanse melkboere kry gemiddeld net R5,65 vir elke liter wat hulle produseer, terwyl een liter langlewe-melk sowat R14 op winkelrakke kos.

Hulle beskuldig kleinhandelaars daarvan dat hulle gesubsidieerde langlewemelk van onder meer Pole invoer en dié kunsmatig lae pryse gebruik om plaaslike produsente af te stry tot ’n vlak wat hoegenaamd nie volhoubaar is nie.

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) gaan volgens die uittredende uitvoerende hoof, Fanie Ferreira, in die nuwe jaar aandring op deursigtigheid oor hoe die pryse van die ingevoerde produk saamgestel word. Hulle gaan ook vir tariefbeskerming vra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 163/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.86
+0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,827.80
+0.2%
Silwer
21.66
+0.2%
Palladium
2,017.00
-0.5%
Platinum
947.00
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos