Wyn is nou almal se drankie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Navorsing wys tot 70% van Suid-Afrikaanse wynverbruikers het goeie kennis van die verskillende druifkultivars. Hier is wingerde sauvignon blanc.  Foto: De Grendel
Navorsing wys tot 70% van Suid-Afrikaanse wynverbruikers het goeie kennis van die verskillende druifkultivars. Hier is wingerde sauvignon blanc. Foto: De Grendel

Wyndrink is lankal nie meer net vir die meer gesofistikeerde palet nie, maar word al vir lank deur Jan Alleman geniet.

Verbruikers se verhouding met wyn toon ook tekens dat mense anders begin dink oor waarin hulle hul gunstelingwyn verpak wil hê.

Dit is van die bevindinge van die tweede verbruikerstudie oor wyndrinkers in Suid-Afrika, The Great Big Wine Survey, oor hoe Suid-Afrikaners in 2021 wyn verbruik het. Dit is Donderdag bekend gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Scarlets 21
Stormers 21
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Munster 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 3
Glasgow Warriors 3
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos