1ste Covid-19-entstof van Afrika gaan Aspenovax heet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stephen Saad, uitvoerende hoof van Aspen, tydens die aankondiging, met die handelsnaam agter hom op die skerm. Foto: Skermgreep
Stephen Saad, uitvoerende hoof van Aspen, tydens die aankondiging, met die handelsnaam agter hom op die skerm. Foto: Skermgreep

Die farmaseutiese groep Aspen het Dinsdag die naam aangekondig van die Covid-19-entstof wat hy onder lisensie van Johnson & Johnson (J&J) mag vervaardig en in Afrika mag verkoop.

Dr. Stephen Saad, uitvoerende hoof van Aspen, het op ’n mediakonferensie aangekondig die entstof gaan Aspenovax heet.

Hy wou hom nie nou al uitlaat oor die prys waarteen die entstof verkoop gaan word nie. “Ons voorneme is dat dit kan meeding met die huidige pryse.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos