2 geskors nadat finansiële wette oortree is

akkreditasie
Twee amptenare van die finansiëledienstemaatskappy Ecsponent Financial Services is vir twee jaar deur die Finansiëledienste-owerheid (FSCA) uit die bedryf geskors.
Twee amptenare van die finansiëledienstemaatskappy Ecsponent Financial Services is vir twee jaar deur die Finansiëledienste-owerheid (FSCA) uit die bedryf geskors.
Elvira Wood

Twee amptenare van die finansiëledienstemaatskappy Ecsponent Financial Services is vir twee jaar deur die Finansiëledienste-owerheid (FSCA) uit die bedryf geskors.

Dit volg nadat die FSCA verlede Donderdag Ecsponent se finansiëledienste-lisensie teruggetrek het nadat ’n ondersoek oor verskeie jare oortredings van verskeie van die finansiële sektor se wette gevind het.

Die maatskappy is ook met R3 miljoen beboet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos