94% van Discovery se werknemers reeds ingeënt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Teen 1 Januarie 2022 moet alle werknemers van die finansiële groep Discovery ingeënt wees teen Covid-19.
Teen 1 Januarie 2022 moet alle werknemers van die finansiële groep Discovery ingeënt wees teen Covid-19.

Altesame 9 919 oftewel 94,4% van Discovery se werknemers landwyd, het al minstens een dosis ontvang van die Covid-19-entstof en 72% is ten volle ingeënt.

Net 337 werknemers (3,2%) het amptelik beswaar gemaak teen verpligte inenting en nog 246 het nog net nie vir hul inenting gegaan nie.

Die maatskappy hoop dat minstens 97% van sy werknemers voor die einde van die jaar ingeënt sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.47
+0.9%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,815.54
-0.2%
Silwer
23.34
-0.8%
Palladium
2,361.50
+1.1%
Platinum
1,036.50
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,724
-1.0%
Alle aandele
73,128
-0.9%
Hulpbronne 10
75,050
-0.3%
Industriële 25
89,998
-1.6%
Finansiële 15
14,834
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos