African Bank wil wins in komende 4 jaar amper 5 keer verhoog

akkreditasie
African Bank wil voor einde Maart volgende jaar moontlik ’n paar nuwe aandeelhouers hê wat die 50%-belang van die Reserwebank kan uitkoop.  Foto: Foto24
African Bank wil voor einde Maart volgende jaar moontlik ’n paar nuwe aandeelhouers hê wat die 50%-belang van die Reserwebank kan uitkoop. Foto: Foto24

African Bank het ’n strategie aangekondig waarmee hy sy nabelaste wins teen einde September 2025 met amper vyf keer wil verhoog tot R2,5 miljard.

Volgens Kennedy Bungane, nuwe uitvoerende hoof van die groep, is die plan om die gewone kliënte tot 3,5 miljoen te verhoog. Die bank het nou 1,25 miljoen gewone kliënte.

Hy het op die aankondiging van die jaarresultate ’n hersiene strategie aangekondig met teikens wat hulle einde September 2025 wil bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos