Amsa-staking: Weens geweld, intimidasie mag Numsa nie eens memorandum oorhandig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Amsa se plaaslike aanleg.   Foto: Jaco Marais
Amsa se plaaslike aanleg. Foto: Jaco Marais

Weens voortslepende geweld en intimidasie deur lede van die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika (Numsa) wat staak by ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa), is werkers verbied om ’n memorandum te oorhandig.

Amsa het Dinsdag in ’n verklaring gesê die besluit is geneem om die perseel in Vanderbijlpark en nie-stakende werknemers te beskerm nadat Numsa-lede “bewys het” dat hulle gewelddadig gaan optree. ’n Werknemer is onlangs tydens die staking raakgeskiet. Hy is in die hospitaal.

Amsa is ernstig bekommerd oor die “voortslepende en verergerende geweld” gedurende die staking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos