Appelsap: Dís dalk hoekom Liqui Fruit, ander van rak af is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
LiquiFruit se suiwer appelsap is van die mark onttrek nadat onaanvaarbare vlakke van patulien daarin gevind is.
LiquiFruit se suiwer appelsap is van die mark onttrek nadat onaanvaarbare vlakke van patulien daarin gevind is.

Elgin, ’n maatskappy wat vrugtesappe en -konsentrate vervaardig, word deur die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) ondersoek.

Die maatskappy se suiwer appelsap-konsentraat, wat in die vervaardiging van bekende handelsname gebruik word, is onder verdenking.

Thezi Mabuza, waarnemende kommissaris van die NVK, sê in ’n verklaring daar is nou genoeg gronde om te glo Elgin het die konsentraat verskaf wat potensiële gevare vir verbruikers inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos