Aspen kan dié middel vir Covid-19 voorsien

akkreditasie
Aspen Pharmacare het nie genoeg vermoë om deksametasoon-tablette plaaslik te vervaardig nie, maar wel spuitstof. Foto ter illustrasie
Aspen Pharmacare het nie genoeg vermoë om deksametasoon-tablette plaaslik te vervaardig nie, maar wel spuitstof. Foto ter illustrasie

Die Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy Aspen Pharmacare sê sy plaaslike vervaardigingsvermoë is groot genoeg om aan ’n verwagte vraag na die steroïede deksametasoon se spuitstof te voorsien.

Dit volg nadat wetenskaplikes van die Universiteit van Oxford verlede week aangekondig het dat dié 60 jaar oue middel ernstige siek Covid-19-pasiënte se lewe kan red.

Aspen vervaardig sowel die spuitstof as die tablet-weergawe van die middel, wat hoofsaaklik vir gewasse, asma en ander respiratoriese siektes gebruik word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos