Aspen verkoop middel teen erektiele disfunksie (en nóg kwale) vir R1,8 mjd.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Entstowwe teen Covid-19 wat in Gqeberha by Aspen se fabriek vervaardig is.
Entstowwe teen Covid-19 wat in Gqeberha by Aspen se fabriek vervaardig is.

Generiese medisyne teen cholesterol, sooibrand en erektiele disfunksie is onder die produkte wat Suid-Afrika se Aspen Pharmacare nou aan ’n Switserse firma verkoop.

Aspen het die afgelope jaar nuusopskrifte gehaal omdat hy die lisensie bekom het om Johnson & Johnson se entstof teen die virus wat Covid-19 veroorsaak, by sy fabriek in Gqeberha te vervaardig.

Nou verkoop Aspen ’n portefeulje van ses produkte aan die Switserse firma Acino vir nagenoeg R1,8 miljard. Die produkte het in die boekjaar tot einde Junie vir Aspen R152 miljoen verdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 276/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.05
+1.2%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Goud
1,773.92
-0.5%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,742.74
-0.1%
Platinum
945.50
+1.0%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,619
-0.3%
Alle aandele
71,047
-0.2%
Hulpbronne 10
67,409
-0.7%
Industriële 25
93,896
-0.1%
Finansiële 15
13,917
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos