Aveng maak 1ste keer in 7 jaar wins

akkreditasie
McConnel Dowell, die Australiese ingenieursgroep wat aan die Suid-Afrikaanse groep Aveng behoort, het die kontrak gekry om die passasierskaai in die Sydney-hawe op te knap.
McConnel Dowell, die Australiese ingenieursgroep wat aan die Suid-Afrikaanse groep Aveng behoort, het die kontrak gekry om die passasierskaai in die Sydney-hawe op te knap.

Die konstruksiegroep Aveng is vir die eerste keer sedert 2014 weer winsgewend.

Aveng het sy bedryfsverlies van R532 miljoen verlede jaar in ’n bedryfswins van R536 miljoen vir die boekjaar tot einde Junie omgekeer.

Aveng is soos die konstruksiemaatskappy Murray & Roberts ook in die proses om hom ná die kwaai insinking in die konstruksiebedryf strategies te herstruktureer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 7
Connacht 5
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 10
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.30
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,782.63
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,806.86
+1.3%
Platinum
933.00
-0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos