Banke ‘sal 2de resessie oorleef’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lesetja Kanyago, president van die Reserwebank, op ’n aanlyn mediakonferensie oor die verslag.  Foto: Skermgreep
Lesetja Kanyago, president van die Reserwebank, op ’n aanlyn mediakonferensie oor die verslag. Foto: Skermgreep

’n Strestoets wat die Reserwebank gedoen het om te bepaal of banke voorbereid is op ’n moontlike tweede resessie op die hakke van die een wat in 2020 plaasgevind het, wys hulle sal dit kan weerstaan.

So ’n scenario is getoets vir die moontlikheid van nog variante van die koronavirus wat tot nog Covid-19-vlae en inperkings wêreldwyd kan lei.

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Woensdag met die uitreiking van die jongste oorsig oor die stabiliteit van finansiële instellings in die land gesê die strestoets toon banke sal ’n sogenaamde dubbeldaal-resessie kan weerstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 243/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.35
-0.3%
Silwer
22.28
-1.2%
Palladium
1,774.50
-2.3%
Platinum
929.90
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,219
+1.1%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos