‘Beskerm ons fluitjieblasers’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mosilo Mothepu
Mosilo Mothepu

’n Fluitjieblaser in ’n hoë­profielsaak sit met koste van R9 miljoen vir sake voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie en die arbeidshof, asook weens verlies aan inkomste ná vergelding deur die magtige betrokkenes in dié saak.

Ben Theron, ’n forensiese ondersoeker en uitvoerende direkteur van The Whistleblower House­ (WBH) wat fluitjieblasers ondersteun wat feitlik alles verloor nadat hulle ongerymdhede aangemeld het, sê dié soort koste sal die meeste mense ruïneer.

Te dikwels word fluitjieblasers uitgeskuif, verstoot en as moeilikheidmakers gebrandmerk. As vergelding word hulle dikwels op ’n swartlys geplaas, gedreig, geskors of selfs fisiek aangeval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos