Deel

Beurtkrag: Die enorme impak van 8 sekondes sonder krag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die produksie van harde kaas het die afgelope jaar met 10% gestyg by Lancewood, wat ook van Checkers se Crystal Valley-kase vervaardig.
Die produksie van harde kaas het die afgelope jaar met 10% gestyg by Lancewood, wat ook van Checkers se Crystal Valley-kase vervaardig.

Libstar, een van die land se grootste kosprodusente, trek swaar weens beurtkrag.

Charl de Villiers, die groep se nuwe uitvoerende hoof, sê ’n kragonderbreking van net agt sekondes kan produksie by net een van sy afdelings, Cecil Vinegar Works, met tot twee weke vertraag – en daar was uiteraard báie onderbrekings die afgelope jaar. Die vervaardigingsiklus van asyn is “besonder sensitief” vir kragonderbrekings.

Cecil is een van Libstar se byna 20 filiale, wat ook Lancewood, Denny Mushrooms en Cape Herb & Spice insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 124/10
Ireland 0
Rand - Dollar
17.81
-0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.39
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
984.88
+0.4%
Palladium
1,489.24
+0.8%
Goud
1,977.92
-0.1%
Silwer
23.84
-0.3%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,554
-0.8%
Alle aandele
76,156
-0.7%
Hulpbronne 10
66,475
-1.5%
Industriële 25
102,930
-0.3%
Finansiële 15
15,487
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos