Binnehandel: Markus Jooste sê daar is dalk gepeuter met skermgreep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudregter Louis Harms, adjunkvoorsitter van die Finansiëledienstetribunaal (links), met regs bo die regspan van Markus Jooste, en regs onder adv. Soraya Hassim SC, een van die tribunaal-lede, tydens ’n onderbreking van verrigtinge.
Oudregter Louis Harms, adjunkvoorsitter van die Finansiëledienstetribunaal (links), met regs bo die regspan van Markus Jooste, en regs onder adv. Soraya Hassim SC, een van die tribunaal-lede, tydens ’n onderbreking van verrigtinge.

Daar is “moontlik gepeuter” met ’n skermgreep van ’n SMS wat Markus Jooste, eertydse uitvoerende hoof van Steinhoff, gestuur het en wat as belangrike bewysstuk gedien het om hom aan binnehandel skuldig te bevind.

So voer Jooste aan in sy appèl by die Finansiëledienstetribunaal teen die bevinding van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) dat hy hom skuldig gemaak het aan binnehandel.

Die totale boete van meer as R200 miljoen wat Jooste hiervoor opgelê is, is “skokkend onvanpas” omdat hy ook verantwoordelik gehou word “vir die oortredings van die partye wat hy gewaarsku het”, het adv. Francois van Zyl SC, sy regsverteenwoordiger, Dinsdag aan die tribunaal gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos