Brimstone reg vir winskopies

akkreditasie
Mustaq Brey, uitvoerende hoof van Brimstone.
Mustaq Brey, uitvoerende hoof van Brimstone.

Die bemagtigingsgroep Brimstone het sy skuld verlaag en is reg om winskopies op te raap soos wat dit in die huidige moeilike omstandighede opduik.

Brimstone het in die halfjaar tot einde Junie ’n verlies van R129 miljoen gely teenoor ’n jaar gelede se verlies van R84 miljoen, maar ’n groot rede vir die swakker verlies is waarde-afskrywings van sy beleggings weens die algemene insinking in die aandelemarkte.

Brimstone het ook pas ontslae geraak van sy oorblywende belang in die genoteerde hospitaalgroep Life Healthcare. Mustaq Brey, uitvoerende hoof, verduidelik die aandele is teen ’n hele R10 meer as die huidige markwaarde verkoop as deel van ’n sogenaamde kraagtransaksie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.4%
Rand - Pond
21.25
-0.3%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,767.51
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,808.00
+1.3%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,753
+0.3%
Alle aandele
71,243
+0.3%
Hulpbronne 10
67,538
-0.0%
Industriële 25
93,919
+0.3%
Finansiële 15
14,044
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos