Cartrack se Nasdaq-planne vorder

akkreditasie
Zak Calisto, stigter en uitvoerende hoof van Cartrack.
Zak Calisto, stigter en uitvoerende hoof van Cartrack.

Die voertuignasporingsmaatskappy Cartrack vorder met sy ingewikkelde transaksie om onregstreeks op die gesogte Nasdaq-beurs vir tegnologiemaatskappye in New York te noteer.

Cartrack en Karooooo, die beheermaatskappy wat aan Cartrack se stigter, Zak Calisto, behoort, het Dinsdag aangekondig aandeelhouers wat sy herbeleggingsaanbod steun, verteenwoordig 84,1% van die totale Karooooo-aandele wat kwalifiserende Cartrack-aandeelhouers kan koop.

Dit is deel van die proses waardeur Karooooo op die Nasdaq genoteer word, en dan terugwaarts op die JSE. Cartrack sal dan van die JSE denoteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos