Cashbuild bloei nog weens onluste

akkreditasie
Een van Cashbuild se boumateriaalwinkels in Pretoria.
Een van Cashbuild se boumateriaalwinkels in Pretoria.
Craig Nieuwenhuizen

Die boumateriaalgroep Cashbuild werk onverpoosd om die 36 winkels te herstel wat in Julie tydens die plundery in KwaZulu-Natal en Gauteng beskadig is, maar nog net een kon al sy deure heropen.

Die probleem is dat die winkels só erg beskadig is dat hulle van die grond af herstel moet word, sê Werner de Jager, uitvoerende hoof.

Cashbuild, wat benewens die Cashbuild-winkels ook P&L Hardware besit, is Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar van boumateriaal, met verkope wat in die boekjaar tot einde Junie R12,6 miljard beloop het – 25% méér as in die 2020-boekjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,841.43
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,076.50
+3.7%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos