Clover: ‘Hoof verdien nie naastenby wat vakbonde beweer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Vorster, uitvoerende hoof van Clover.
Johann Vorster, uitvoerende hoof van Clover.

Clover Suid-Afrika het Woensdag te velde getrek teen die bewering van vakbonde dat Johann Vorster, sy uitvoerende hoof, R40 miljoen per jaar verdien.

Die maatskappy sê aan Netwerk24 dit is geheel en al vals.

Vorster het luidens die maatskappy se laaste stel finansiële resultate wat in die openbaar gepubliseer is, in 2018 die bedrag van R6,66 miljoen per jaar verdien – nie naastenby die R40 miljoen wat die algemene nywerheidswerkersvakbond Giwusa en die voedsel- en verwante-werkersvakbond Fawu beweer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos