Clover-protes brei uit na Amerikaanse stede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vakbondlede betoog vroeër vanjaar buite die kantoor van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie in Johannesburg.  Foto: Getty Images
Vakbondlede betoog vroeër vanjaar buite die kantoor van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie in Johannesburg. Foto: Getty Images

Die protesaksies teen die suiwelgroep Clover duur voort. Dit het nou selfs na die VSA uitgebrei.

Op 27 Januarie gaan daar in solidariteit met die stakende Clover-werkers in Suid-Afrika protesaksie by Israelse konsulate in drie Amerikaanse stede gehou word.

Die beplande byeenkomste is deel van ’n uitgebreide ondersteuningsveldtog om die 5 000 Clover-werknemers in Suid-Afrika te steun wat volgens vakbonde onbillik behandel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos