Clover-staking kring uit: Ander groepe steun vakbonde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clover beskryf afleggings as ’n “laaste uitweg”.    Foto: Argief
Clover beskryf afleggings as ’n “laaste uitweg”. Foto: Argief

Dit is nie meer net die vakbonde Giwusa en Fawu wat teen Clover staak nie – nasionale optogte met die hulp van 25 ander organisasies word nou beplan namate die vakbonde se geveg met die regering uitkring.

Die nywerheidswerkersvakbond Giwusa en die voedsel- en verwante werkersvakbond Fawu het reeds op 22 November begin staak in wat aanvanklik soos onrealistiese eise van twee klein vakbonde gelyk het. Maar nog 25 vakbonde en ander organisasies steun nou die eis dat Clover genasionaliseer word.

Giwusa en Fawu het Saterdag optogte gehou in Johannesburg en Kaapstad, waar meer as 500 werkers opgedaag het. Sedertdien het ander organisasies in solidariteit hul ondersteuning aangebied vir komende nasionale optogte wat met optogte voor die Mededingingskommissie en die Uniegebou gaan begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 98/3
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 55/3
Rand - Dollar
16.22
-0.8%
Rand - Pond
19.67
-0.3%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,818.47
-0.1%
Silwer
20.76
-0.4%
Palladium
1,966.50
+4.9%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
117.98
+2.5%
Top-40
61,554
-0.4%
Alle aandele
67,747
-0.5%
Hulpbronne 10
65,762
-0.5%
Industriële 25
80,548
+0.1%
Finansiële 15
15,167
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos