Comair se skorsing: Peperduur, propvol vlugte SA se voorland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Comair se vlugte is almal gehok. Foto: Comair
Comair se vlugte is almal gehok. Foto: Comair

Die plaaslike lugvaartbedryf se kaarte is deurmekaar gekrap deur die Burgerlugvaartowerheid (BLO) se besluit om Comair se bedryfslisensie op te skort – en die groot verloorder gaan die verbruiker wees.

Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, ’n laekoste-lugdiens wat met Comair meeding, het Maandag aan Netwerk24 gesê dis nie ’n geval daarvan dat hierdie besluit ’n geleentheid vir ander lugdienste skep om die gaping in die mark te vul nie – dis ’n ramp vir verbruikers wat sleg is vir elke rolspeler in die bedryf.

“As verbruikers eers oor die veiligheid van vlugte bekommerd raak, verloor almal,” sê Gordon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 69/5
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 4/0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,825.63
+0.2%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,891.50
+1.0%
Platinum
920.00
+0.9%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,048
+0.9%
Alle aandele
68,340
+0.8%
Hulpbronne 10
66,714
+1.9%
Industriële 25
80,512
+0.4%
Finansiële 15
15,463
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos