Comair se vlugte vir 24 uur opgeskort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alle vlugte van Kulula en British Airways is vir 24 uur opgeskort.
Alle vlugte van Kulula en British Airways is vir 24 uur opgeskort.

Comair het Saterdag bekend gemaak dat al sy vlugte deur die Suid-Afrikaanse Burgerlike Lugvaartowerheid vir 24 uur opgeskort is.

Die besluit raak British Airways, wat deur Comair bedryf word, sowel as kulula.com.

Toe Netwerk24 Saterdag die hoofkantoor in Kempton Park net ná 12:00 vir kommentaar gebel het, was daar net ’n opname waarop ’n vrouestem sê dat hulle uitvoerende span besig was om dringend met die Suid-Afrikaanse Burgerlike Lugvaartowerheid te onderhandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 0/0
besig om te laai... Regstreeks
England 274/9
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos