Comair: Skok, hartseer, woede ná nuus oor likwidasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Comair besit die laekostelugdiens Kulula, asook die plaaslike British Airways-franchise. Foto: Comair
Comair besit die laekostelugdiens Kulula, asook die plaaslike British Airways-franchise. Foto: Comair

Vakansieplanne is nou van die baan – insluitend minstens een paartjie se wittebrood – en die geld daarvoor is waarskynlik verlore.

Mense wat tot ’n week gelede ’n heeltydse werk gehad het, moet skielik begin werk soek in ’n mark waar daar nie juis werk is nie, veral nie vir mense in die lugdiensbedryf nie.

Dís die menslike tragedies agter die skerms van die skokaankondiging Donderdagoggend dat Comair nie gered kan word nie. Die sakeredders van die lugdiens, wat Kulula en British Airways se plaaslike vlugte bedryf, het reeds Donderdag ’n aansoek om likwidasie in die hooggeregshof in Johannesburg gebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.83
+0.0%
Rand - Pond
20.21
-0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,698.15
-0.1%
Silwer
20.79
+0.4%
Palladium
2,248.50
+1.1%
Platinum
909.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos