Comair, wat Kulula.com besit en plaaslik British Airways bedryf, het sy enigste Boeing 737 Max-vliegtuig aan die vervaardiger teruggestuur.
Dit kom nadat dié vliegtuigmodel al sedert Maart 2019 wêreldwyd gehok is.
In Oktober 2018 en Maart 2019 het twee vliegtuigrampe die wêreld geruk.