Denel se laaste inkomste nou in visier van keelvol werkers

akkreditasie
Denel se werknemers slaag deur regsprosesse al hoe meer daarin om hul agterstallige salarisse uit hul werkgewer te kry.  Foto: Denel
Denel se werknemers slaag deur regsprosesse al hoe meer daarin om hul agterstallige salarisse uit hul werkgewer te kry. Foto: Denel

Selfs die werknemers wat nie deel is van vakbonde by Denel nie, het nou daarin geslaag om die staatsonderneming te dwing om hul agterstallige salarisse te betaal.

42 werknemers van Denel wat nie aan enige vakbond behoort nie, het Dinsdag daarin geslaag om die hooggeregshof in Pretoria sover te kry om Denel te dwing om sowat R13,2 miljoen se agterstallige salarisse wat aan hulle verskuldig is, te betaal.

Die groep het hulself georganiseer en adv. Michael Matlapeng aangestel om hulle in die hof te verteenwoordig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.0%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.04
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos