Dié Mazda- en Nissan-model moet veiligheid opskerp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ná die Global NCAP-botstoets het die Mazda 2 wat in Suid-Afrika verkoop word, vier sterre vir veiligheid van volwasse insittendes gekry en drie vir kinders in die kar.
Ná die Global NCAP-botstoets het die Mazda 2 wat in Suid-Afrika verkoop word, vier sterre vir veiligheid van volwasse insittendes gekry en drie vir kinders in die kar.

Die vervaardigers van die Mazda 2 en Nissan Almera wat in Suid-Afrika verkoop word, is gevra om dringend aandag te skenk aan sekere veiligheidsaspekte van dié modelle.

Alejandro Furas, sekretaris-generaal van die voertuigveiligheidsorganisasie Global NCAP, het Donderdag met die bekendmaking van die jongste botstoets-uitslae gesê albei modelle het gemiddelde resultate behaal. Global NCAP is egter besorg omdat daar tydens die botstoetse probleme was met die bestuurdersitplekke in albei motors.

Die Mazda 2, met twee lugsakke, het ’n vierstergradering gekry vir die veiligheid van volwasse insittendes en drie vir kinders in die motor. Die Nissan Almera ook met twee lugsakke, het drie sterre in elk van die kategorieë gekry. Die hoogste gradering is vyf sterre.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos