Dis-Chem se wins gaan met ’n derde opskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis-Chem reik sy halfjaarsyfers op 3 November uit.
Dis-Chem reik sy halfjaarsyfers op 3 November uit.

Dis-Chem se wins vir die ses maande tot einde Augustus gaan byna 38% hoër wees as in dieselfde tyd van 2020.

Die maatskappy het in ’n handelsverklaring gesê sy verdienste per aandeel en wesensverdienste per aandeel gaan tussen 32,6% en 37,6% hoër wees.

Geen rede word in dié stadium vir die skerp styging gegee nie – die apteekgroep doen net gestand aan JSE-regulasies waarvolgens hy bekend moet maak as syfers met meer as 20% van die vergelykbare tydperk verander sodra hy redelik seker is daarvan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.9%
Rand - Pond
20.76
+1.1%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,782.59
-0.1%
Silwer
22.40
-0.5%
Palladium
1,864.00
+0.6%
Platinum
957.86
+0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos