Dís hoekom Rupert gekant is teen aktiviste se voorstel aan Richemont

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Rupert (72) het Richemont in 1988 gestig.  Foto: Argief
Johann Rupert (72) het Richemont in 1988 gestig. Foto: Argief

Die voorstel van ’n aktivis-beleggingsgroep om die Rupert-beheerde luuksegoederegroep Richemont se direksie te verander, moet deur aandeelhouers verwerp word.

So beveel die direksie van die Switserland-gesetelde Richemont aan aandeelhouers aan.

Richemont het in die kennisgewing oor sy jaarvergadering wat op 7 September in Genève plaasvind, wel die drie punte van die aktivistegroep op die agenda geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos