Dié berig is ná publikasie bygewerk omdat Discovery later op ’n nuuskonferensie meer inligting bekend gemaak het.
_______________
Discovery het regskenners geraadpleeg voordat hy besluit het om inenting teen die virus wat Covid-19 veroorsaak vir sy werknemers verpligtend te maak.