Distell gaan hóés vir Amarula

akkreditasie
Distell se Amarula. Foto: Amarula.com
Distell se Amarula. Foto: Amarula.com

Die drankgroep Distell moet teen Vrydag bykans R131,5 miljoen se aksynsbelasting opdok vir sy bekende Amarula Cream.

Dit sal ’n gedeeltelike afbetaling wees van sy uitstaande skuld aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).

Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Maandag ’n bevel teen Distell verleen nadat dié ’n dringende aansoek teen die SAID gebring het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.65
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,844.95
+0.2%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,052.84
+2.5%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,503
-0.0%
Alle aandele
76,153
-0.0%
Hulpbronne 10
77,215
+0.3%
Industriële 25
95,524
-0.1%
Finansiële 15
15,115
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos