‘Drankpaspoort’ kry wind van voor

akkreditasie
Is jy ingeënt? Dalk vra drankwinkels binnekort bewys van jou inenting. Foto: Jaco Marais
Is jy ingeënt? Dalk vra drankwinkels binnekort bewys van jou inenting. Foto: Jaco Marais

Die voorstel dat die drankbedryf verkope weier aan mense wat nog nie ingeënt is nie, is “gevoelloos”, skend mense se regte en gaan die reeds brose drankbedryf verder knou.

Dís die gevoel van die DA in Limpopo nadat dr. Phophi Ramathuba, LUR vir gesondheid in die provinsie, Maandag gesê het hulle oorweeg verskeie maniere om inentings aan te moedig, insluitend om drankverkope in die provinsie te beperk tot mense wat wel ingeënt is.

Stan Mtabatha, Limpopo se premier, ondersteun dié voorstel. Die provinsie sal na verwagting oor die volgende paar dae die kerf van 3 miljoen inentings bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 192/9
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.87
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,810.05
+1.4%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,704
+0.2%
Alle aandele
71,185
+0.2%
Hulpbronne 10
67,558
0.0%
Industriële 25
93,855
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos