Edcon in hof oor skuld aan klerebedryf

akkreditasie
Edgars se voormalige moedermaatskappy, Edcon, skuld miljoene rande aan klerevervaardigers. Foto: Nellie Brand-Jonker
Edgars se voormalige moedermaatskappy, Edcon, skuld miljoene rande aan klerevervaardigers. Foto: Nellie Brand-Jonker

Die verskaffer van Princeton-skooldrag is Donderdag in die hof om saam met ander klerevervaardigers beswaar te maak teen die bepalings van Edcon se sakereddingsplan.

Dié ingewikkelde hofsaak dreig al sedert einde 2020 en kom in wese daarop neer dat klerevervaardigers ongelukkig is dat hulle net 6c gaan kry vir elke R1 wat Edcon aan hulle skuld vir voorraad wat aan die groep gelewer is voordat hy op 29 April 2020 in sakeredding geplaas is.

Banke en verhuurders gaan drie keer meer, 19c in die rand, uit die sakereddingsplan kry en die aanklag is dat Edcon heeltyd uit sy pad gegaan het om dié krediteure te bevoordeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,788.60
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,855.71
+0.1%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,210
-0.5%
Alle aandele
72,641
-0.4%
Hulpbronne 10
69,214
-1.3%
Industriële 25
95,957
-0.1%
Finansiële 15
14,237
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos