Enorme tekort aan vlugte ná Comair-likwidasie knou toerisme wéér

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vlugte is broodnodig om die toerismesektor uit te brei, volgens Lindiwe Sisulu, minister van toerisme. Die O.R. Tambo-internasionale lughawe was in Mei in die nuus toe talle vlugte gehok is weens ’n tekort aan brandstof. Foto: Gallo Images
Vlugte is broodnodig om die toerismesektor uit te brei, volgens Lindiwe Sisulu, minister van toerisme. Die O.R. Tambo-internasionale lughawe was in Mei in die nuus toe talle vlugte gehok is weens ’n tekort aan brandstof. Foto: Gallo Images

Die einde van Comair gaan ’n negatiewe impak op die Suid-Afrikaanse toerismebedryf hê – net toe dit weer ná die Covid-19-pandemie kop opgetel het.

Vier uit elke tien plaaslike vliegkaartjies wat tot nou in Suid-Afrika verkoop is, was vir British Airways (BA)- of Kulula-vlugte.

Die maatskappy se likwidasie laat nou ’n gaping van 40% in die mark vir plaaslike vlugte en plaas druk op ander lugdienste se kapasiteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos