Firma vasgevat wat maskers 888% duurder maak

akkreditasie
Een van die maskers waarvan Babelegi die prys buitensporig verhoog het.
Een van die maskers waarvan Babelegi die prys buitensporig verhoog het.

Babelegi Workwear, ’n Gautengse verskaffer van oorpakke en ander beskermende klere, het na bewering sy prys vir ’n boks gesigmaskers met 888% opgestoot.

Die Mededingingskommissie het Woensdag in ’n verklaring bevestig hy ondersoek Babelegi en ander ondernemings wat na bewering die prys van produkte soos gesigmaskers, handreiniger en kos in die Covid-19-pandemie opstoot.

Kragtens regulasies mag ondernemings wat sulke noodsaaklike items verskaf, nie die pryse buitensporig verhoog nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.64
+0.5%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.76
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,858.80
+0.4%
Silwer
22.33
+1.4%
Palladium
2,035.50
+0.7%
Platinum
955.00
+0.5%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,588
+0.9%
Alle aandele
70,159
+1.0%
Hulpbronne 10
76,970
+0.6%
Industriële 25
75,631
+0.7%
Finansiële 15
16,116
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos