FNB laat kliënte Vrydag ure lank gestrand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar was Vrydag byna heeldag probleme met FNB se aanlyn bankdienste.
Daar was Vrydag byna heeldag probleme met FNB se aanlyn bankdienste.

FNB het Vrydag die jongste bank geword wat sekere kliënte vir ure sonder bankdienste gestrand gelaat het.

Die webtuiste Downdetector toon die klagtes het Vrydag omstreeks 12:00 begin en het veral uit die groot stede na die webtuiste ingestroom. Van die klagtes was oor hoe dit maandeinde is en dat sake gedoen moet word.

FNB het teen 15:00 nog om verskoning gevra oor die dienste wat nie werk op sekere digitale kanale en vir sekere bankkaarte nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos